Laat die berge bewe! Die eerste Innikloof fees is hier!
Kom luister, dans en sing saam met Suid Afrika se top kunstenaars tot die Drakensberge weergalm en die Laeveld antwoord gee!
17 Dec Wynand, Cheree en Nianell
20 Dec Dewald Dippenaar en Thys die Bosveldklong
22 Dec Touch of Class en Jakkie Louw
24 Dec Sonja Herholdt
27 Dec Neil Somers en Dozi 31 Dec Neil Somers en Die Campbells