Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2016

Kom geniet 'n dag saam met die familie by Swadini ,a Forever Resort, op die 5de November 2016.

Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2016

Dit gaan 'n dag vol pret en plesier wees! Daar gaan 'n vlooimark, kosstalletjies, biertuin, tradisionele boere sport en vermaaklikheid wees vir die hele familie.Die Klipwerf Boere Orkes gaan sorg vir vermaaklikheid by die Rivier Lapa.

Dagbesoekers is welkom teen R70.00 per persoon en dit sluit die ingang na die Klipwerf Boere Orkes in.

Indien u enige akkommodasie navra het kan u gerus enige navra stuur na:
innikloof@foreversa.co.za

Event information:

Start date: 05 November 2016
End date: 05 November 2016

Organiser: Swadini, a Forever Resort
Phone: 015-795 5141
E-mail: innikloof@foreversa.co.za

Host: Swadini, A Forever Resort
City: Blyderivierspoort Nature Reserve
Province: Mpumalanga

Event Links:

Website